Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Steak Braai saam met Ray Dylan @ Letsatsi Lodge

June 3 @ 7:00 pm - 11:00 pm

Heerlike kos en goeie musiek!

Kom en geniet ‘n aand van dans en kuier saam met die beroemde Ray Dylan en Letsatsi span teen slegs R225 per persoon.

Hierdie aand sluit in ‘n heerlike steak, geroosterde aartappelwiggies en vet pret saam met die musiek span.

Datum: 3 Junie 2021
Kaartjies: Letsatsi Lodge, Vanrhynsdorp (beperkte aantal beskikbaar)
Tel: 027 219 2828

Details

Date:
June 3
Time:
7:00 pm - 11:00 pm
Event Categories:
,