Upcoming Events

Loading Events

« All Events

Ray Dylan @ Die Keldery, Vredendal

November 13 @ 7:00 pm - 11:00 pm

Ray Dylan kom kuier by Die Keldery Restaurant op Saterdag 13 November 2021!
Kom jol saam met Ray Dylan teen slegs R180 per persoon, met ‘n heerlike ete wat ingesluit is.
Jy kan jou kaartjies by Die Keldery koop. ‘n Kontantkroeg sal ook beskikbaar wees.
Kontak Die Keldery Restaurant gerus by 027 213 3699 vir meer inligting.

Details

Date:
November 13
Time:
7:00 pm - 11:00 pm
Event Categories:
, ,