Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Oes-af kuier met Willem Botha (Vredendal)

May 14 @ 7:30 pm - 11:30 pm

Pas bekend: Willem Botha kom kuier by Die Keldery Restaurant op Vrydag, 14 Mei!
Nooi jou familie & vriende vir ‘n aand wat jy nie wil misloop nie.
Kaartjies kos slegs R150 per persoon, met ‘n heerlike ete wat ingesluit is.
Weens Covid-19-regulasies is daar slegs ‘n sekere aantal kaartjies beskikbaar, so maak seker jy bespreek jou sitplek vroegtydig.
Kaartjies is beskikbaar by Die Keldery Restaurant.
Kontak Die Keldery gerus by 027 213 3699 vir enige navrae.
Facebook: Oes-af kuier

Details

Date:
May 14
Time:
7:30 pm - 11:30 pm
Event Categories:
, , ,