Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kokedame Werkswinkel @ Rooms with a View

May 22 @ 12:00 pm - 2:00 pm

Ellefleurstudio bied ‘n Kokedame Werkswinkel aan by die Venue @ Rooms with a View, Vredendal op 22 Mei vir R550/persoon ingesluit ‘n heerlike ligte middagete en jou eie gratis mot orgidee.

‼️BESPREKINGS moet voor MAANDAG 10 MEI 2021 08:00 gemaak word. Plekkies is beperk maak seker om vandag nog jou bespreking by Renee te maak om teleurstelling te voorkom.
📲082 934 0629

Details

Date:
May 22
Time:
12:00 pm - 2:00 pm
Event Category: