Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Blomme Krans Werkswinkel saam met Elle Fleur Studio @ Rooms with a View

May 22 @ 9:00 am - 5:00 pm

Lief vir KREATIEF!! Kom geniet ‘n oggend van blomme, ‘n heerlike spyskaart en die geselskap van vriendinne…. Ons gastelys word beperk so maak seker jy bespreek betyds jou plekkie/s.
Ons gaan leer hoe om jou eie blomme krans te maak.
  • Kaartjies R450 dit sluit in ‘n ietsie om te eet en drink asook alles wat jy nodig het om jou blomme krans te maak.
  • Besprekings kan by Renee gemaak word 082 9340 629.

Details

Date:
May 22
Time:
9:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,