Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Avontuur saam met Matzikama Hiking Club (Skeurkrans, Cederberg)

June 5 @ 7:00 am - 1:00 pm

As ń bietjie koue jou nie pla nie is die staptog net vir jou.
Kom en geniet ń lekker Avontuur dag saam met my en die pragtige uitsig van die Cederberge.10km
By mekaar kom plek :Algeria kantore 7:30 am
Ek vertrek half 7 van shell vulstasie af te Vanrhynsdorp.
Let wel: covid 19 reels Sal gevolg word.
Die staptog Sal R150 kos per stapper wat jou permit in sluit en ń Satelliet Telefoon vir jou veiligheid en die stapper sal na die tyd ń balkie ontvang.Die weer kan gou verander in die Berg so bring iets warm saam en water en iets om te eet.
As jy gaan stap gaan click op die event “going”:
Facebook Event Cederberg Skeurkrans

Enige iets oor die staptog laat weet my asb.
Geniet die Avontuur

Christie 079 636 8179

Details

Date:
June 5
Time:
7:00 am - 1:00 pm
Event Category: