Welkom aan die wynkus!

Baie hoogtepunte in Atkin se verslag
February 22, 2019
Sauvignon, Salt and Sunshine – Exploring the wines of the kelp coast
February 22, 2019

Welkom aan die wynkus!

Kreef. Yskoue water. ’n Wildewragtigkuslyn. Verruklike rooivleis. Lekkerbekbokkoms. Wawyd oop vlaktes. Sonsondergange . . . dáár’s vir jou ’n paar dinge waarvoor die Namaqua-Weskus en sy mense ’n klop op die skouer verdien, skryf Jacques Marais.

 

Lees gerus verder : Buite Burger Wynkus Sept 2018