Waar woorde weer soos volstruisvygies blom (Maroela Media)

Win big by sharing your flower moment!
August 16, 2020
In search of red wines (Planet Wine)
October 14, 2020
Show all

Waar woorde weer soos volstruisvygies blom (Maroela Media)

Ons sou Namibië toe gegaan het, want ons het ʼn vakansie dringend nodig
gehad. En as ek terugdink, vermoed ek ons wou vir tien dae emigreer, al was dit net oor die naaste grens – en so ver moontlik van alles en almal wat ons herinner aan die spanning wat tans in ons land heers.

Lees gerus verder deur die skakel hier onder te kliek:

Waar woorde weer soos volstruisvygies blom

 

(foto: Namakwa Toere)