Unieke wyn danksy perde, ploeë en hande (Die Buger Versnit)

Weskus-Lekkerte! (Die Burger Versnit)
October 17, 2020
Agreement on new nature reserve for the West Coast (Ground Up)
October 17, 2020
Show all

Unieke wyn danksy perde, ploeë en hande (Die Buger Versnit)

Twee kleinboere van die klein vissersgemeenskappie Ebenhaeser, aan die mond van die Olifantsrivier in die Namakwa-Weskus, vier vanjaar vyf jaar as suksesvolle wingerdboere. Hul derde oes is afgehandel en die Chenin Blanc 2019 word aanstaande jaar uitgereik.

Lees verder op bl 5

04122019 Die Burger Versnit 4 Dec 2019