Uitkyk Primêr het Donderdag, 27 Februarie die Namqua West Coast kantoor te Vanrhynsdorp besoek. Hier het die leerders deur die museum geloop, meer geleer oor die area se geskiedenis en was verbaas oor die ou implemente en meubels
Lees verder op bl. 8: