Twee kelders se wyne vaar uitstekend nasionaal (Ons Kontrei)
Vredendal: Tydens vanjaar se Suid Afrikaanse Jongwynskou het Namaqua Wines weggestap met twee trofeë, Die SA Kampioen Muskaat Versterkte Wyn en die Overhex Boereverenigng Wisselbeker vir Die beste Muskadel Jeropiko.