Stapervaring soos min! (Ons Kontrei)

Suksesvolle eerste uitstalling (Ons Kontrei)
October 17, 2020
Toer in jou taal (Maroela Media)
October 17, 2020
Show all

Stapervaring soos min! (Ons Kontrei)

Matzikama Hiking Club is op 18 April 2018 gestig. Daar was baie navrae oor stap gewees en mense wil nie alleen stap nie. Omdat hulle nie die berge ken nie, asook veiligheidsredes. Dis toe dat Christie Koch besluit het om die klub te stig.

Lees verder op bl. 12:

14022020 Ons Kontrei