Thi Art Coffee

Ons het die lekkerste Koffie's, Latte's, Cappuccino's, Smoothies, Milkshakes en nog vele meer. Kom geniet dit warm of koud.

ALMAL is welkom om ons heerlike koeke, terte en quiche's tekom probeer, julle sal NIE spuit wees nie! Ons heerlike ontbyte, hamburgers, gesonde vars broodtjies en muffins is defnitief ook 'n wenner, so moenie huiwer om tekom nie.

Bring vir mamma, pappa, ouma, oupa, vriend, vriendin, man of vrou...sommer die kiddies ook.

 Hier is iets vir almal.

Free WiFi.

082 879 3252
Shop 27, Maskam Mall