Klawer: Steilhoogte Pirmêr het saam met Jeanette Fourie ‘n p[rojek aangebied omd ie skol se ma’s en oumas by te staan. Die naaldwerk-gemeenskapsprojek leer ide persone vaardighede en tegnieke aan om entrepreneurs te wees. Diè projek help ook die ouers en gootouers om ‘n ekstra inkomste te verdien. Die betrokke persone verdien nie salarisse nie, maar die wins word onder die dames verdeel.
Lees meer: (bladsy 9)