Madeliefie Makietie, 25 – 26 October 2019

  • Madeliefie-Makietie
  • Madeliefie-1
  • Madeliefie-2
  • Madeliefie-3
  • Madeliefie-4

Place Category: Events

Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
Related Listing
  • About:

    Die Strandfontein-ervaring

    Die musiekfees vind vanjaar plaas op die vakansiedorp, Strandfontein, die juweel van die Weskus. Die hele dorp vorm die feesterrein met stalletjies in die strate, eetplekke en vele aktiwiteite. Die hoofverhoog is in die natuurlike amfiteater van die Perdeskoen.

    Die Madeliefie Makietie spog vanjaar met sewe van ons land se beste kunstenaars wat op die hoofverhoog te sien sal wees. Van Jo Black, wat jou met sy manlike stem en romantiese liedjies sal betower tot Karlien van Jaarsveld wat sing vir liefde – natuurlik om die Namakwa-Weskusstreek se makietie te geniet.

    Tientalle kos- en versnapering-stalletjies sal reg oor Strandfontein opgestel wees. Daar sal ook stalletjies wees wat lekker plaaslike kos bedien, met verskeie kuier venues- waar jy lekker sal kan eet en die streek se wyn kan geniet.

    Die hele Strandfontein vorm deel van die feesterrein vir hierdie jaar se Madeliefie Makietie. Die hoofverhoog is in die natuurlike amfiteater van die perdeskoen waar jou gunstelling kunstenaars sal op tree. Daar is ook verskeie aktiwiteite en kuier-areas vir oud en jonk.

    Vir enige navrae kontak:

    Cindy Shade by

    +27 (0) 71 568 3972

    cindy@namaqua-eng.co.za

    http://www.madeliefiemakietie.co.za/

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.