Ons Boere, Ons Inspairasie (Sarie)

West Coast Day Dream (Kulula Inflight Magazine)
October 17, 2020
Weskus-Lekkerte! (Die Burger Versnit)
October 17, 2020
Show all

Ons Boere, Ons Inspairasie (Sarie)

Hul produkte het almal’n storie. Dis belangrik, dis wat tel. So sê agri-entrepreneur Stefan Gerber. Hy’s ‘n wolboer van die Noord-Kaap; ook wynboer van die Paarl. Die plaas Kripseberg vind jy diep in die Nama-hart van die Noord-Kaap, naby Loeriesfontein. Die Wes-Kaapse grens seil ook oor die een hoek van die plaas.

Lees verder:

122019_Sarie