Mini Matzi, uitgawe 16 – Januarie 2019

Sauvignon, Salt and Sunshine – Exploring the wines of the kelp coast
February 22, 2019
Maskam & Gifberg, Namaqua (Runner’s World)
February 28, 2019

Mini Matzi, uitgawe 16 – Januarie 2019

Hulp vir Wupperthal

Kallie Louw, Speaker van Matzikama bedank elkeen wat ’n skenking vir Wupperthal gemaak het. Dankie aan Namaqua West Coast, Braham de Swardt van Vredendal Signs en Coastline Couriers wat die vervoer
van goedere geborg het. Ongeveer 45 huisgesinne het alles verloor in n brand … Louw vra dat ons as Matzikama
sal uitreik na mense in nood en ons harte oopmaak.

 

Lees gerus Mini Matzi hier vir nuus vanuit die Matzikama Munisipaliteit