In die voetspore van die San (Die Buite Burger)

Toer in jou taal (Maroela Media)
October 17, 2020
Uitkyk besoek tronkmuseum (Ons Kontrei)
October 17, 2020
Show all

In die voetspore van die San (Die Buite Burger)

’n Saligheid van stap en eet
Deur Maryke Roberts 25 Februarie 2020

Om vir vyf dae in die voetspore van die San te stap en in die proses nie net meer
oor dié stam te leer nie, maar ook jouself te herontdek, is ’n rare voorreg wat jy
op Shoreline of the San saam met die avonturier Anette Grobler meemaak,
skryf Maryke Roberts.

Lees verder:

‘n Saligheid van stap en eet