Info

October 16, 2020

Unearthing the character and flavours of the West Coast (The Daily Maverick)

Exploring this wildly beautiful coastline and the people that call it home, West Coast Wander takes readers on a culinary caper from Yzerfontein to Doringbaai, documenting […]
October 15, 2020

Fees hou by suksesresep (Ons Kontrei)

Madeliefie Makietie ry steeds golf van sukses op Strandfontein. Die gewildste en grootste musiekfees aan die Weskus het die afgelope naweek weer in die kusdorpie plaasgevind. […]
October 15, 2020

Toerisme kry erkenning van premier (Ons Kontrei)

Na die ongelooflike suksesvolle aanbieding van die heel eerste in sy soort Namaqua X, ‘n resies wat drie dissiplines kombineer, het Namaqua Weskus Toersime ‘n toekenning […]
October 15, 2020

Dié Vredendalse produsent dra ‘n groen baadjie (Grond tot Mond)

ʼn Boerdery op Vredendal se soeke na nuwe geleenthede en wye belangstellingsveld het gelei tot die begin van ‘n stokery wat met sonkrag bedryf word en […]
October 15, 2020

Kom mosaïek saam (Ons Kontrei)

Vrywilligers vanuit die gemeenskap en enigeen wat belangstel in die natuur van die omgewing, asook diegene wat ‘n legkaart kan pak is welkom om betrokke te […]
October 15, 2020

The ultimate foodie journey through the West Coast only costs R300

I met writer and photographer, Georgia East, author of the cookbook, West Coast Wander (R300) a few months ago on a day trip to Riebeek Kasteel… […]