Chris-Johan Fourie het onlangs ‘n terreinplan en voorstelling van die beoogde fontein gemeenskapsprojek gemaak. Daar sal sitplek wees sodat dit prakties sowel as esteties kan bydra tot een van die dorp se sentrale publieke areas.
Lees verder op bl 6: