Upcoming Events

Loading Events

« All Events

Vredendal Gin Fees

February 29 @ 11:00 am - 6:00 pm

Geniet ‘n dag van gin en samesyn by Maskam Brewing Company aangebied deur Unique Premium Beverages.

Kaartjies nou beskikbaar! Kry joune by die toerisme kantoor in Vredendal. Kerkstraat 3.

Moenie uitmis op die lekker kuier dag nie! Vermaak vir die hele familie en natuurlik baie lekker en verskeidenheid gins.

Navrae: 027 201 3376

 Bepalings & Voorwaardes geld:
*slegs kontant
*jou kaartjie koop en betaling is finaal, geen ‘refunds’ of kansellasies nie
*Ingang sluit slegs in 1 Gin glas en 2 x koepons vir gratis proe
*geen ekstra koepons te koop

In 2019 is die eerste Gin Fees aangebied in Vredendal. Dit was een groot kuier met verskeie gins:

Details

Date:
February 29
Time:
11:00 am - 6:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Maskam Brewing Co