Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Stap saam met Matzikama Hiking Klub (Ouberg Waterval, Vanrhynsdorp)

July 20, 2019 @ 7:00 am - 5:00 pm

Kom en geniet die Natuur se prag weer saam Matzihiking en die goeie gees. Dis ń 6km staptog en wil die mense tot bo op berg vat waar jy die prag van Natuur kan aanskou en net die stilte kan waardeur. Gaan weer bymekaar Kom en vertrek 7uur van shell vulstasie te Vanrhynsdorp na begin punt. Die staptog Sal R60 per stapper kos. Enige iets oor stap kan my gerus laat weet.
0769574005 – Christie

Details

Date:
July 20, 2019
Time:
7:00 am - 5:00 pm
Event Category: