Upcoming Events

Loading Events

« All Events

Stap saam met Matzikama Hiking Klub; Jonkershoek Nature Reserve

August 24 @ 7:30 am - 6:00 pm

Kom en geniet weereens ń wonderlike avontuur dag saam Matzihiking klub.

Hierdie skilderagtige 17km roete het ‘n steil klim na ń kontoerpad net onder die Banhoekpieke.
Hierdie pad lei na Bergriviernek, wat ongelooflike uitsigte oor Assegaaibos Kloof het.
Ons gaan bymekaar kom te Jonkershoek Natuur Reservaat(Jonkershoek Road – Stellenbosch)
Tyd:7:30am na 8uur waar ons gaan vertrek na begin punt van die stap roete.
Permitte word by ingang uit geneem. Let wel! Persone moet self sorg om daar te kom.

  • Dis ń 17km stap so stapper sal iets moet water saambring en iets om te eet.
  • Die weer kan vinnig verander op Berg so maak jou reg vir enige weers omstandighede.  Die stapper kan warm klere saam vat en miskien paar handskoene en Beanie hang af van stapper.
  • ‘n Lekker paar stap skoene (nie met gladde sole nie Asb)
  • Kinders onder die ouderdom van 18 jaar moet deur hul ouers vergesel word.
  • Die klub se nr1 reel is veiligheid so ons gaan as ń span in en kom as span uit.
  • Almal is welkom dis n uitdaginde staptog maar wat mens beleef is daar geen woorde nie.
  • Enige Navrae kontak my gerus: Christie 076 957 4005
    Geniet die avontuur.. 👣 👣 👣

Details

Date:
August 24
Time:
7:30 am - 6:00 pm
Event Category: