Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Stap saam met Matzikama Hiking Klub; Gifberg Waterval Staptog

August 17 @ 6:30 am - 2:00 pm

Kom en geniet weer die prag van die natuur saam met Christie en ń uitsig wat nie in woorde kan beskryf word nie met ń pragtige waterval wat loop.
Wat om te verwag op die roete:
Gaan die mense na al 3 watergate toe vat en bietjie bo op die berg kan hul saam my die berg verken.
Die stapper moet water en iets saam vat om te eet en warm ding.
Ons gaan weer bymekaar Kom die oggend te Vanrhynsdorp by shell vulstasie van 6:15 na half 7 waar ons daar sal vertrek na begin punt.
Die staptog Sal R60 per stapper kos.  Enige iets oor stap kan my gerus laat weet.
0769574005
Geniet die avontuur.👣👣

Details

Date:
August 17
Time:
6:30 am - 2:00 pm
Event Category: