Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Stap saam met Matzikama Hiking Klub (Gifberg Holiday Farm day hike)

August 3 @ 6:30 am - 5:30 pm

Kom en geniet ń lekker avontuur dag saam die klub en moeder natuur.

Dis ń 20km staptog en kos vir die siel. Let wel.. Dis ń heeldag event. So bring iets saam om te eet en drink. Bring vir jou ń warm ding saam. Weer kan gou verander in berg . Ons gaan weer bymekaar Kom die oggend te Vanrhynsdorp by Shell vulstasie van 6:15 na half 7 waar ons daar sal vertrek na begin punt. Die staptog Sal R60 per stapper kos.
Geniet die avontuur…

Kontak Christie vir navrae 0769574005

Details

Date:
August 3
Time:
6:30 am - 5:30 pm
Event Category: