Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Stap saam met Matzikama Hiking Klub; Cederberg (Skeurkrans trail)

July 13, 2019 @ 7:30 am - 1:00 pm

Kom en geniet weer die natuur se prag op haar beste saam my.
Dis ń 10km staptog in die Cederberge en die uitsig is ongelooflik mooi. Daar is opdrande, maar die pad is mooi uitgelê.
Die staptog sal R100 per stapper kos wat die permit in sluit en ek sal die mense veilig deur die berge vat.
Dis ń lekker uitdaging vir die bene, maar so die moeite werd. Die stapper sal teminste 2L water moet saam vat en warm goed en iets om te eet. Die weer kan vinnig verander in die berg. Enige stapper met gesondheids probleme laat weet my voor die tyd asb.Ons gaan weer bymekaar kom die oggend by caltex vulstasie te, Vanrhynsdorp vanaf 6uur waar ons daar sal vertrek tot by Cederberg waar ons sal begin stap nie later as 8uur nie.
Enige vrae oor die staptog laat weet my asb :0769574005
Geniet die avontuur 👣 👣

Details

Date:
July 13, 2019
Time:
7:30 am - 1:00 pm
Event Category: