Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Moedersdag op die Knersvlakte

May 12 @ 11:00 am - 5:00 pm

Moedersdag op die Knersvlakte, Geniet die buffet komende Sondag

Gerookte Snoek Souffle
Oxtail met rys, braaiaartappels, butternut en slaaie.
Pavlova (roomys en vrugte vulsel)
R175pp, Skoliere R95, o/6 Gratis.

Bespreek asseblief by 084 065 8464. Bring gerus jou eie drankies en kom geniet die heerlike ete en dag saam met ons op die Knersvlakte

Details

Date:
May 12
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Category: