Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Mej Madeliefie Makietie 2019

October 4, 2019 @ 7:00 pm - 11:00 pm

MADELIEFIE MAKIETIE PTY Ltd. is elke jaar opsoek na pragtige jong dames tussen die ouderdom van 17 en 27 jaar in die Wes Kaap wat hul elke jaar tydens hul groot aand kroon en aanwys as hul DIAMANTE wat sal skitter tydens die immergewilde Madeliefie Fees op Vrydag, 25 en Saterdag, 26 Oktober in die pragtige Weskus Diamant Dorpie STRANDFONTEIN !!!
Inskrywings is beskikbaar by www.madeliefiemakietie.co.za.
Kroning vind plaas op 4 Oktober in VREDENDAL Sportsaal

Details

Date:
October 4, 2019
Time:
7:00 pm - 11:00 pm
Event Category: