Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Matzikama Hiking Club (Ouberg Route)

May 18 @ 6:00 am - 5:00 pm

Ouberg dag stap, 18 Mei 2019

Kom en geniet weer die natuur op haar beste met ń 6km staptog.
Die prag van die natuur en ń lekker staptog vir almal. Ons gaan weer by mekaar kom by die Shell Vulstasie in Vanrhynsdorp vanaf 6:30 na 7uur op Saterdag 18 Mei 2019. Dan van daar vertrek na begin punt.

Die staptog sal R60 per stapper kos. Ek wil dan tot bo op berg stap en as die weer saam speel en veilig is sal ek stappers na 2 de val toe vat.

Enige stapper met ń gesondheids probleem laat weet my voor die tyd asb.

Enige vrae kan my gerus laat weet.
Kontak vir Christie by 076 957 4005
Geniet die avontuur 👣 👣 👣

Details

Date:
May 18
Time:
6:00 am - 5:00 pm
Event Category: