Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Matzikama Hiking Club Gifberg Hike (10km)

May 11 @ 7:00 am - 12:00 pm

Contact: Christie Koch, 076 957 4005

 

Kom en geniet die prag van die Natuur saam met my op haar beste.
Dis ń 10km staptog en baie mooi roete en baie om te sien en te waardeer en kos vir die siel. Wat om te verwag langs die roete:Daar is watergate en Boesman tekeninge.Die staptog is ń on gelyke pad en daar is so bietjie klim werk. Kinders bo 10 jaar asb. Dit sal R60 per stapper kos.Enige stappers met mediese kondisies laat weet my asb voor die tyd. Bring vir jou water saam en iets warm en iets om te eet. Let wel”Die weer kan vinnig verander in berg. Na die stap kan stappers iets eet of drink by die restaurant. Ons gaan by mekaar kom by shell vulstasie van 6:45 af die saterdag oggend te Vanrhynsdorp. Daar sal ons vertrek as ń span. Asb geen rommel nie. Kom ons respek die natuur en Los net ‘n voet spoor. Die mense wat wil gaan, gaan click op going dat ek weet hoeveel mense gaan. Enige vrae kan my gerus kontak
Geniet die avontuur👣 👣 👣

Details

Date:
May 11
Time:
7:00 am - 12:00 pm
Event Category: