Upcoming Events

Loading Events

« All Events

Madeliefie Makietie, Strandfontein

October 25 @ 10:00 am - October 26 @ 11:30 pm

Die Strandfontein-ervaring

Die musiekfees vind vanjaar plaas op die vakansiedorp, Strandfontein, die juweel van die Weskus. Die hele dorp vorm die feesterrein met stalletjies in die strate, eetplekke en vele aktiwiteite. Die hoofverhoog is in die natuurlike amfiteater van die Perdeskoen.

Die Madeliefie Makietie spog met die land se beste kunstenaars wat op die hoofverhoog te sien sal wees.

Tientalle kos- en versnapering-stalletjies sal reg oor Strandfontein opgestel wees. Daar sal ook stalletjies wees wat lekker plaaslike kos bedien, met verskeie kuier venues- waar jy lekker sal kan eet en die streek se wyn kan geniet.

Die hele Strandfontein vorm deel van die feesterrein vir hierdie jaar se Madeliefie Makietie. Die hoofverhoog is in die natuurlike amfiteater van die perdeskoen waar jou gunstelling kunstenaars sal op tree. Daar is ook verskeie aktiwiteite en kuier-areas vir oud en jonk.

Vir enige navrae kontak:

Cindy Shade by

 +27 (0) 71 568 3972

cindy@namaqua-eng.co.za

 http://www.madeliefiemakietie.co.za/

Details

Start:
October 25 @ 10:00 am
End:
October 26 @ 11:30 pm
Event Categories:
, , , ,

Venue

Strandfontein