Upcoming Events

Loading Events

« All Events

Madeliefie Makietie Maltrap, Strandfontein

October 26 @ 9:00 am - 5:00 pm

Is jy gereed vir die Madeliefie Makietie Maltrap 2019? Die verskillende roete opsies strek oor ‘n wye verskeidenheid grondoppervlaktes, diverse plantegroei en pragtige uitsigte
7 km (kinders)
16 km (beginner)
18 km (tegnies)
34 km (viswater)

Begin punt: Munisipale saal (Liefiemark)

Kontak vir Liefie van Wyk vir meer inligting en inskrywingsvorms
email: lvanwyk@matzikamamun.co.za / faks: 086 645 1453

Details

Date:
October 26
Time:
9:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,

Venue

Strandfontein