Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Letsatsi Lodge Sunday Lunch (Vanrhynsdorp)

July 28, 2019 @ 12:00 pm - 5:00 pm

Bring op Sondag, 28 Julie die hele gesin na die Red Ox-restaurant by Letsatsi Lodge en kom geniet hul bekende Sondagmiddagete. Geniet ‘n glasie wyn terwyl jy aan die heerlikste geroosterde lemoen- en -kruiehoeder smul.

 

Bespreek 027 219 2828

Details

Date:
July 28, 2019
Time:
12:00 pm - 5:00 pm
Event Category: