Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Lente by die Dam (Vredendal)

September 1 @ 11:30 am - 5:00 pm

Lente by die dam…

Bring gerus Familie en Vriende en kom vier die Lente eerskomende Sondag saam met Draaihoek Lapa

Op die spyskaart is van Bacon Happies, Skilpadjies, sosaties, gebakte brode en peppermint tert vir nagereg.

Dit alles vir slegs R130.00 per persoon.

Bespreek asb by Elaine per Whatsapp by 083 233 4859 voor Saterdag 13:00 om teleurstelling te voorkom…

Details

Date:
September 1
Time:
11:30 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,

Venue

Draaihoek Wildkamp & Lapa