Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hike with Matzikama Hiking Club (Vanrhynsdorp)

January 11 @ 5:30 am - 11:00 pm

 

Click here for more information:

https://www.facebook.com/events/2662908300455650/

Kom en geniet weer die Natuur se prag saam met my en mede stappers.
Dis ń maklike stap en almal is Baie welkom. Dis n 4km staptog. Op die pad sal ons ń watergat kry waar stappers lekker kan afkoel en die stilte net kan geniet..
Bring asb vir jou water saam en iets om te eet. Die staptog Sal R60 per stapper kos.Ons gaan weer bymekaar Kom die oggend te Vanrhynsdorp by shell vulstasie van af half 6 na 6uur waar ons daar sal vertrek na begin punt..
Enige iets oor stap kan my gerus laat weet..
Geniet die avontuur 👣 👣

 

Details

Date:
January 11
Time:
5:30 am - 11:00 pm
Event Category: