Upcoming Events

Loading Events

« All Events

Hike with Matzikama Hiking Club (Strandfontein)

February 22 @ 5:30 am - 1:00 pm

Kom en geniet ń lekker staptog saam met my en mede stappers.
Ons gaan stap van af Strandfontein na Doringbaai en weer terug.
Dis ń 16km staptog en ń baie lekker stap. Beleef die vars lug en net lekker geselskap met mede stappers en goeie gees.
Die staptog Sal R60 per stapper kos.Bring vir jou water saam en iets om te eet.Almal is Baie welkom.Ons gaan bymekaar kom die oggend by Strandfontein se saal van af half 6 na 6uur waar ons Dan Sal begin stap. Enige iets oor stap kan my gerus laat weet

Bevestig:
0769574005, Christie Koch
Geniet die avontuur 🥾🥾🥾🥾

Details

Date:
February 22
Time:
5:30 am - 1:00 pm
Event Category: