Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hike with Matzikama Hiking Club (Ouberg, Vanrhynsdorp)

February 15 @ 5:30 am - 11:00 pm

Kom en geniet weer die Natuur se prag saam met my op haar beste…
Dis kos vir die siel en net om in die natuur te wees en net die stilte en die lekker gees te geniet.Die staptog Sal R60 per stapper kos en dis ń 6km staptog.Die stapper sal water en iets saam moet vat om te eet. Ongelukkig is dit bietjie droog, maar so die moeite werd. Ons gaan weer bymekaar kom die oggend te Vanrhynsdorp by shell vulstasie half 6 waar ons daar sal vertrek na begin punt.
Enige iets oor stap kan my gerus laat weet :0769574005
Geniet die avontuur 🥾🥾

Details

Date:
February 15
Time:
5:30 am - 11:00 pm
Event Category: