Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hike with Matzikama Hiking Club (New Route, Koebee)

March 14 @ 5:30 am - 11:00 pm

Kom geniet die stap saam met ons, dis ń eksklusiewe boesman tekeninge ervaring soos nog nooit gesien nie. Die roete is slegs aan Matzihiking beskikbaar gestel, kom ons gaan en geniet dit en respekteer die unieke ervaring.Roete is slegs bereikbaar met bakkies. Daar sal na die stap heerlike wors gebraai word en koeldrank verskaf word, dus moet Jul asb op going gaan click sodat ons die regte hoeveelheid kos en drinkgoed kan verskaf. Koste vir die dag beloop R120. 00 per stapper. Dis ń maklike 4km stap met unieke skatte wat versteek le. Ons gaan weer bymekaar die oggend te Vanrhynsdorp by shell vulstasie vanaf half 6 na 6uur waar ons daar sal vertrek na begin punt stiptelik.. Enige iets oor stap kan my gerus laat weet :0769574005
Geniet die avontuur 🥾🥾

Details

Date:
March 14
Time:
5:30 am - 11:00 pm
Event Category: