Upcoming Events

Loading Events

« All Events

Hike with Matzikama Hiking Club (Gifberg)

April 11 @ 5:00 am - 11:00 am

Kom en geniet weer die Natuur se prag saam met my. Dis ń baie mooi roete en kan so bietjie avontuur op die roete verwag. Daar is boesman tekeninge op die roete en baie om te sien. Dis ń Medium stap…….. Dis ń 10km staptog.
Slegs kinders bo 10 jaar.
Die staptog Sal R60 per stapper kos. Bring vir jou water saam en iets om te eet en kom geniet die pragtige dag en goeie gees.
Ons gaan die oggend by mekaar Kom te Vanrhynsdorp by shell vulstasie van af 5uur na half 6 waar ek daar sal vertrek na begin punt stiptelik half 6.

Enige iets oor stap kontak vir Christie Koch: 0769574005
Geniet die avontuur 🥾🥾🥾🥾

 

Details

Date:
April 11
Time:
5:00 am - 11:00 am
Event Category: