Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hike with Matzikama Hiking Club (Gifberg)

February 20 @ 6:30 am - 11:00 am

Kom en geniet die prag en die stilte van die Natuur saam met my.
Dis ń 9km stap en almal is Baie welkom. Ons gaan die oggend by mekaar Kom te Vanrhynsdorp by Caltex vulstasie vanaf 6uur na 6:30 die oggend waar ons Sal vertrek na begin punt.
Die stapper Sal ń masker of ń buff moet saam vat en water of koffie en iets om te eet.
Die staptog sal R60 per stapper kos.
Kom en ondersteun vir Matzihiking.
Enige iets oor stap Kan my met liefde laat weet.
Geniet die Avontuur

  • Kontak: Christie Koch, +27 79 636 8179, christiematzihiking@gmail.com
  • Waar: Gifberg, Vanrhynsdorp Western Cape
  • Tarief: R60 per stapper
Follow Matzikama Hiking on Facebook for more hiking dates.

Details

Date:
February 20
Time:
6:30 am - 11:00 am
Event Category: