Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hike with Matzikama Hiking Club (Gifberg New Route)

February 1 @ 5:00 am - 9:30 am

Kom en geniet weer die Natuur se prag saam met my.
Dis ń nuwe roete en dis ń 4km staptog kort en kragtig. Daar is Baie om te sien en net die stilte en om jou self bietjie weer te vind.
Die staptog Sal R60 per stapper kos. Dis ń Medium stap.
Ons gaan die oggend by mekaar Kom te Vanrhynsdorp by shell vulstasie van af 5uur na half 6 waar ons daar sal vertrek na begin punt stiptelik…..
Die stapper kan water saam vat en iets om te eet.

Enige iets oor stap kontak vir Christie Koch
0769574005
Geniet die avontuur 🥾🥾

Details

Date:
February 1
Time:
5:00 am - 9:30 am
Event Category: