Upcoming Events

Loading Events

« All Events

Gin Fees (Vredendal)

October 5 @ 11:00 am - 11:30 pm

Geniet ‘n dag van gin en samesyn by Maskam Brewing Company aangebied deur Unique Premium Beverages.

R100pp, gin glas ingesluit
11:00 tot laat
Beperkte aantal kaartjies beskikbaar by Namaqua West Coast Toerisme Kantoor, Kerkstraat 3 Vredendal 082 608 7554

Behalwe vir al die Gin, sal daar ook wees, ‘n Potjiekos Kompetisie, MTB & Fun Run, Live Musiek en kindervermaak

Vir meer inligting kontak Joyce Botha 082 888 0119

 

Details

Date:
October 5
Time:
11:00 am - 11:30 pm
Event Categories:
, , ,

Venue

Maskam Brewing Co