Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Gifberg Spookfees (Gifberg, Vanrhynsdorp)

April 3 @ 8:00 am - April 5 @ 5:00 pm

EVENT CANCELLED. NEW DATES WILL BE ANNOUNCED SOON!

Gifberg Spook. Jy weet waarom jy daar moet wees.

Dit vind plaas op Gifberg Holiday Farm van 3 tot 5 April 2020

Kunstenaars wat gaan optree sluit onder andere in:

Koos Kombuis

Herman Kleinhans

Sunset Sweatshop

Glaskas

Lize Mynhardt

Willim Welsyn

Gian Groen

Steyn de Wet

Abel Kraamsaal

The Young Folks

en nog verrassings…

Die kaartjie sluit jou kampplek in en daar sal ‘n kontant kroeg wees asook kos maar jy is welkom om jou eie te bring!

Daar is slegs 200 kaartjies beskikbaar so spring gou.

Bring onderandere:

Tent en kampgeriewe

Swemklere want ons gaan poele toe.

Stapskoene en ‘n goeie gesindheid.

Slegs jou lekker vriende.

Kaartjies beskikaar by:  https://www.quicket.co.za/events/94185-gifberg-spook/#/

Vir verdere inligting, kontak Herman by tweemusiek@gmail.com

Sien julle daar!

 

Fotos van 2019 event volg die skakel: LIVIT Gifberg Spookfees 2019 fotos

Details

Start:
April 3 @ 8:00 am
End:
April 5 @ 5:00 pm
Event Categories:
, , , ,