Upcoming Events

Loading Events

« All Events

Fatman gaan Dorp toe saam Melo3 (Vredendal)

February 26 @ 7:00 pm - 10:00 pm

Kom kuier saam met Fatman op Woensdag, 26 Februarie 2020, om 19:00 by die Keldery.

Bespreek jou sitplek teen slegs R100 per persoon by 027 213 3699 of diekeldery@namaquawines.com.

Etes is te koop by die venue.

Details

Date:
February 26
Time:
7:00 pm - 10:00 pm
Event Categories:
,