Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Draaihoek Lapa & Wildkamp Etes

May 4 @ 11:00 am - 11:30 pm

Vandag is ‘n dag vir bietjie Vallei Geskiedenis! Met 11 jaar ondervinding in die Restaurant bedryf in Vredendal en nou 14 jaar weg van die dorp af is ons Super Trots om vir “Boepie Botes” soos ons Almal haar sal onthou terug te hê by Draaihoek Lapa as ons “Chef”. Hieronder is die Spyskaart waarmee sy julle as Gaste EEN KEER ‘N MAAND by ons gaan bederf!!!

Ons verwelkom haar Saterdag 04 Mei vir die eerste keer as deel van ons span…

Kontak asb vir Elaine om jou tafels te bespreek op 083 233 4859. Ons maak Saterdag oggend 11:00 oop en sal oopbly tot 24:00.

 

Details

Date:
May 4
Time:
11:00 am - 11:30 pm
Event Category:

Venue

Draaihoek Wildkamp & Lapa