Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Die Keldery “Kraffie” wyn aand (Vredendal)

July 31 @ 8:00 am - 5:00 pm

Ons bied Donderdagaand, 1 Augustus weer ’n heerlike kraffiewyn-aand aan met ’n bord kos teen slegs R125 per persoon! Op die spyskaart is heerlike hoender cordon bleu met skyfies en groente. Skakel +27 (0) 27 213 3699 om ’n bespreking te maak.

Details

Date:
July 31
Time:
8:00 am - 5:00 pm