Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Die Keldery “Kraffie” wyn aand (Vredendal)

October 31 @ 6:00 pm - 10:00 pm

Probeer hierdie Donderdag Die Keldery Restaurant se heerlike lendeskyf met ’n romerige brandewyn-sampioensous met skyfies en slaai en een van ons heerlike wyne vir slegs R125 per persoon!

Kontak 027 213 3699 om te bespreek.

 

Details

Date:
October 31
Time:
6:00 pm - 10:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Die Keldery Restaurant
Spruitdrift
Vredendal, South Africa