Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Camino De Wyn @ Teubes Wines

November 9 @ 9:00 am - 5:00 pm

Teubes Wines nooi jou graag uit na die ‘Camino De Wyn’ van 5km op 9 November om 09:00. Die wat nie wil deelneem aan die stap nie is welkom om koffie en tee by die kelder te kom geniet. Daarna is dit dan natuurlik die groot geleentheid
– Erns Grundling se boekbekendstelling Sushi en Shosholoza!

👣 Kaartjies te koop by die kelder self. Boek tafels van 10.
🌿 Slegs 100 kaartjies beskikbaar.
🍷 R180 sluit in die 5km stap tussen die wingerd, wynproe,
ligte ete, musiek en vermaak in.

Bespreek vandag nog om teleurstelling te voorkom!

Details

Date:
November 9
Time:
9:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, , ,