Upcoming Events

Loading Events

« All Events

Becauce We Care se Musiekkonsert (Vredendal)

April 18 @ 7:00 pm - 10:00 pm

Becauce We Care se Musiekkonsert met Steve Hofmeyr.

Vind plaas op 18 April 2020 by Vredendal Gholfklub. Hekke open reeds om 15:00.

Daar sal ook voorvertonings wees deur Frikkie Baadjies & orkes, Wynand en Cheree en Viljoen Retief Full.

Daar sal kosstalletjies wees asook ‘n kontant kroeg.

Kaartjies te koop by Nicor op Vredendal en Hugolese Nel Müller op Calvinia. Kaartjies is R200 per persoon.

Koop jou kaartjies vandag nog en bring sommer die hele familie saam.

Details

Date:
April 18
Time:
7:00 pm - 10:00 pm
Event Category: