Upcoming Events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Bagdad Cafe Sunday Buffets (Knersvlakte)

August 18 @ 12:00 pm - 5:00 pm

Voorgereg: Lekker Sop met Bakbrood
Hoofgereg: Sirloin Steak met mushroomsous, braaiaartappels, roomspinasie, butternut en slaaie.
Roomys met sjokoladesous en neute.
R145pp, Skoliere R95, o/6 gratis. Bespreek asseblief by 084 065 8464. Bring gerus jou eie drankies en kom geniet die dag en ete saam met ons op die Knersvlakte tussen die pragtige blomme. Groete Owen.

Details

Date:
August 18
Time:
12:00 pm - 5:00 pm
Event Category:

Venue

Bagdad Cafe